![]() |
Voorstelling van die aankoms van die 'Jupiter' met
Hugenote aan die Kaap - vlae van Frankryk en die Hugenotevereniging op
die voorgrond (fotos verskaf deur Dr Marthinus Jordaan)
|
![]() |
| Die Jupiter van naderby |
![]() |
| Musiek- en dansuitvoering op die Kaapse kaai. |
![]() |
| Dr Marthinus Jordaan bekyk die boot wat op die tradisionele manier (deur die spuit van die waterkanon) die aankoms van die Jupiter verwelkom het. |
![]() |
| 'n Feesganger by die Kaapse hawe gebruik die feesprogram as skuiling teen die son. |
![]() |
| De Kat-ingang van die Kasteel in Kaapstad. Daar was voorstellings en opvoerings tydens die Hugenotefees, onder meer deur Trix Pienaar |





