Voorstelling van die aankoms van die 'Jupiter' met
Hugenote aan die Kaap - vlae van Frankryk en die Hugenotevereniging op
die voorgrond (fotos verskaf deur Dr Marthinus Jordaan)
|
Die Jupiter van naderby |
Musiek- en dansuitvoering op die Kaapse kaai. |
Dr Marthinus Jordaan bekyk die boot wat op die tradisionele manier (deur die spuit van die waterkanon) die aankoms van die Jupiter verwelkom het. |
'n Feesganger by die Kaapse hawe gebruik die feesprogram as skuiling teen die son. |
De Kat-ingang van die Kasteel in Kaapstad. Daar was voorstellings en opvoerings tydens die Hugenotefees, onder meer deur Trix Pienaar |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Dankie