|
Lys van die Franse vlugtelinge aan die Kaap vanaf 1688
|
|
le Roux Familiewapen |
|
le Roux familie-optog
(Franschhoek) |
|
Deel van die le Roux optog.
Voor links is Willem en Mimie le Roux met hul kleinseun Willem Gabriel.
Middel/regs is Burgert en Maritha le Roux met hul drie dogters Esme, Marie en
Nina. Magdel le Roux en Niel le Roux is ook op die foto sigbaar. Die twee
baniere verteenwoordig die le Roux-afstammelinge van Normandie (links) en van Blois
(die broers Jean en Gabriel, regs) |
|
Twee geslagte Willem
Gabriel le Roux by die Hugenote-monument |
|
Willem en Mimie le Roux met
hul kleinseun Willem Gabriel le Roux (1986) |
________________________________________________________