2012-06-27

Pietie le Roux

Lys van die Franse vlugtelinge aan die Kaap vanaf 1688



le Roux Familiewapen
le Roux familie-optog (Franschhoek)
Deel van die le Roux optog. Voor links is Willem en Mimie le Roux met hul kleinseun Willem Gabriel. Middel/regs is Burgert en Maritha le Roux met hul drie dogters Esme, Marie en Nina. Magdel le Roux en Niel le Roux is ook  op die foto sigbaar. Die twee baniere verteenwoordig die le Roux-afstammelinge van Normandie (links) en van Blois (die broers Jean en Gabriel, regs)
Twee geslagte Willem Gabriel le Roux by die Hugenote-monument
Willem en Mimie le Roux met hul kleinseun Willem Gabriel le Roux (1986)

________________________________________________________

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Dankie