2012-07-02

Franschhoek (16/04/1988)

Hugenote-Monument
Vlaghysingseremonie

Herboude Kales soos gery deur Simon van der Stel tydens sy besoek aan die kopermyn in Namakwaland

Vlotte wat die koms van die Hugenote aan die Kaap uitbeeld op pad na die monument.
foto verskaf deur Dr Marthinus Jordaan
Families
Heroute
Hugenote-geselskap
Besienswaardighede soos die Stoomtrekker
Skare in Hugenootweg met Monument in die agtergrond
Replika van draagbare kateder. Waar die Hugenote in Frankryk dikwels in die geheim moes aanbid, is van sodanige kateders gebruik gemaak. Dit kon uitmekaar gehaal word en die stukke by verskillende gesinne aan't huis versteek word.
Verbyvlug van die lugmag se Silwer Valke. (Kort hierna het een van die Silwer Valke neergestort - foto verskaf deur Dr Marthinus Jordaan)

2 opmerkings:

  1. Interessante foto van die kateder. Ek neem aan die kateder is in besit van die Hugenote-museum

    AntwoordVee uit
  2. Die replika van 'n Hugenote kateder word in die Hugenote-Gedenkmuseum gehou. Dit is egter nie op uitstalling nie en word per geleenthede gebruik.

    AntwoordVee uit

Dankie