2012-06-30

Stellenbosch (14/04/1988)

VOC-vlag
Aankoms van Optog met kanonsaluut vanaf Papagaaiberg
Aankoms van Hugenote-geselskap

VOC-Kruithuis, Braak: Verwelkoming Burgermeester, dr EPS Taljaart, bygestaan deur Burgerraad in seremoniĆ«le drag.

Hugenote by die Kruithuis

Optog - Wynbedryf-vlot
Optog - Graanbedryf-vlot
Optog - Roux-familie
Optog -Families
Optog - Heroute
Van der Stel-dansers

Paarl (14/04/1988)

by die Afrikaanse Taalmonument
In die Amfiteater, in afwagting van hoogwaardigheidsbekleĆ«rs begelei deur SAP-ruiters 
Kore, begelei deur die SAP-orkes
Aankoms van fakkeldraers

2012-06-27

Pietie le Roux

Lys van die Franse vlugtelinge aan die Kaap vanaf 1688



le Roux Familiewapen
le Roux familie-optog (Franschhoek)
Deel van die le Roux optog. Voor links is Willem en Mimie le Roux met hul kleinseun Willem Gabriel. Middel/regs is Burgert en Maritha le Roux met hul drie dogters Esme, Marie en Nina. Magdel le Roux en Niel le Roux is ook  op die foto sigbaar. Die twee baniere verteenwoordig die le Roux-afstammelinge van Normandie (links) en van Blois (die broers Jean en Gabriel, regs)
Twee geslagte Willem Gabriel le Roux by die Hugenote-monument
Willem en Mimie le Roux met hul kleinseun Willem Gabriel le Roux (1986)

________________________________________________________

Emmarentiatuine, Johannesburg (25/03/1988)



Aantree van Familiefaandeldraers

Vlaghysing

Familiefaandels ontplooi - gedenksteen voor onthulling
Dr Jannie Malan (Voorsitter, Johannesburgtak van die Hugenote-vereniging)  en andere
Orkes-begeleide aantog
Hugenote-gedenksteen onthul deur Burgermeester J H van Blerk