2013-08-05

Kaapstad 13/04/1988

Voorstelling van die aankoms van die 'Jupiter' met Hugenote aan die Kaap - vlae van Frankryk en die Hugenotevereniging  op die voorgrond (fotos verskaf deur Dr Marthinus Jordaan)
Die Jupiter van naderby
Musiek- en dansuitvoering op die Kaapse kaai.
Dr Marthinus Jordaan bekyk die boot wat op die tradisionele manier (deur die spuit van die waterkanon) die aankoms van die Jupiter verwelkom het.
'n Feesganger by die Kaapse hawe gebruik die feesprogram as skuiling teen die son.
De Kat-ingang van die Kasteel in Kaapstad. Daar was voorstellings en opvoerings tydens die Hugenotefees, onder meer deur Trix Pienaar