2013-08-05

Dr Marthinus Jordaan

Dr Marthinus Jordaan Familiewapen
Ilse Jordaan in Franschhoek se hoofstraat. Dit was vol stalletjies en het n groot bydrae gelewer tot die feestelike atmosfeer
Ilse Jordaan voor die Chez Michel Restaurant in Franschhoek
Ilse Jordaan saam met aktrise Monica Breedt – in Franschhoek se hoofstraat
Dr Marthinus Jordaan op soek na Jordaan-voorsate se grafte in die Hugenote begraafplaas net noord van Franschhoek.

Dr Marthinus Jordaan by ‘n wyn-uitstalling op die plaas Cabrierre. Al die wyn en brandewyn wat hier gemaak en gebottel word, dra die naam Pierre Jourdan, gevolg deur die spesifieke kultivar.  Cabrierre was aan Pierre, die broer van die Jordaan stamvader, Jean, gegee.
Jean het sy plaas  La Motte genoem. Die Hugenote Monument is aan die oostekant van die oorspronklike plaas opgerig.
Ingang na Cabrierre wat ook die Franschhoek wynroete aandui.
Ilse Jordaan op die plaas Cabrierre by n skaaphond met haar werpsel

1 opmerking:

  1. Wonderlik dat jul die inligting so bewaar en beskikbaar stel Dat 25 jr verby is is die saak.

    AntwoordVee uit

Dankie